Roe v. Wade: Uitlek van mening stook vuur oor aborsieregte

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Aborsie-wetgewing is weer in die kollig in Amerika met nuwe wetgewing wat aborsies wil onwettig laat verklaar.  Foto: Pixabay
Aborsie-wetgewing is weer in die kollig in Amerika met nuwe wetgewing wat aborsies wil onwettig laat verklaar. Foto: Pixabay

Die dekades lange Amerikaanse stryd oor aborsieregte het Dinsdag opnuut ontvlam toe die land se hoogste hof die egtheid van ’n uitgelekte konsepmening bevestig het waarin dit blyk dat die 1973-uitspraak in Roe v. Wade omvergewerp sal word.

Roe v. Wade was ’n waterskeidingsuitspraak wat die reg op aborsie landwyd verskans het nadat dit bevind het die reg op persoonlike privaatheid in die Amerikaanse grondwet beskerm ’n vrou se reg om ’n aborsie te kry.

Pres. Joe Biden het die verwagte beslissing as “radikaal” veroordeel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.21
+2.2%
Rand - Pond
19.80
+1.1%
Rand - Euro
16.70
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.48
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,791.84
-0.1%
Silwer
20.60
+0.3%
Palladium
2,255.50
+1.5%
Platinum
946.00
+0.9%
Brent-ruolie
96.31
-0.4%
Top-40
63,161
-1.0%
Alle aandele
69,745
-0.8%
Hulpbronne 10
64,485
-0.9%
Industriële 25
84,636
-1.4%
Finansiële 15
15,760
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos