KYK | Rushdie se toestand verbeter, van ventilator gehaal

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Salman Rushdie in 2008.  Foto: Reuters
Salman Rushdie in 2008. Foto: Reuters

Salman Rushdie (75), die bekroonde skrywer wat Vrydag herhaaldelik in New York gesteek is, is van ’n ventilator gehaal en is op die herstelpad, het sy agent en seun Sondag bevestig.

“Sy herstel sal lank neem, die beserings is ernstig, maar sy toestand beweeg in die regte rigting,” het Andrew Wylie, sy agent, in ’n e-pos aan Reuters gesê.

Zafar Rushdie, een van Rushdie se seuns, het Sondag gesê sy pa is steeds in ’n kritieke toestand, maar kon ’n paar woorde sê toe hy van die ventilator gehaal is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
India (w) 169/4
Malaysia (w) 0
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.05
+0.1%
Rand - Pond
20.26
-0.5%
Rand - Euro
17.72
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,665.25
+0.2%
Silwer
19.43
+2.1%
Palladium
2,211.00
+2.1%
Platinum
868.50
+0.5%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,265
-0.2%
Alle aandele
63,604
-0.2%
Hulpbronne 10
60,121
-0.2%
Industriële 25
77,190
-0.3%
Finansiële 15
13,771
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos