SAOG-hoës sê niks oor ingrypingsmag vir Mosambiek

akkreditasie
Pres. Cyril Ramaphosa (links) kom Donderdag in Maputo, die Mosambiekse hoofstad, aan vir ’n vergadering oor die situasie in die provinsie Cabo Delgado in die noorde van Mosambiek. Foto: GCIS
Pres. Cyril Ramaphosa (links) kom Donderdag in Maputo, die Mosambiekse hoofstad, aan vir ’n vergadering oor die situasie in die provinsie Cabo Delgado in die noorde van Mosambiek. Foto: GCIS

Daar is ná Donderdag se vergadering tussen die veiligheidsgroepering van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) en Mosambiek in Maputo steeds geen duidelikheid of ’n SAOG-ingrypingsmag in die noordelike Mosambiekse provinsie Cabo Delgado sal ingryp nie.

Geen melding word van só ’n ingrypingsmag gemaak in ’n gesamentlike vergadering wat ná die vergadering uitgereik is nie.

’n Buitengewone leiersberaad van dié groepering sal wel teen 20 Junie in Mosambiek gehou word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.26
+0.5%
Rand - Pond
20.46
+1.0%
Rand - Euro
17.08
+0.9%
Rand - Aus dollar
10.81
+0.9%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,811.99
-0.4%
Silwer
23.24
-1.2%
Palladium
2,360.65
+1.1%
Platinum
1,036.28
+0.2%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,623
-1.1%
Alle aandele
73,014
-1.1%
Hulpbronne 10
74,804
-0.6%
Industriële 25
89,900
-1.7%
Finansiële 15
14,846
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos