Mosambiek, SAOG praat voor end Mei oor Cabo Delgado

akkreditasie
Dr. Naledi Pandor, minister van internasionale betrekkinge en samewerking.
Dr. Naledi Pandor, minister van internasionale betrekkinge en samewerking.

Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) se veiligheidsgroepering sal voor einde vandeesmaand met Mosambiek vergader oor moontlike ingryping in die geweldgeteisterde Cabo Delgado.

Dr. Naledi Pandor, minister van internasionale betrekkinge en samewerking (Dirco), het dit Donderdagoggend op ’n mediakonferensie bekend gemaak voordat sy haar departement se begroting aan die parlement sou voorlê.

Pres. Cyril Ramaphosa en pres. Filipe Nyusi van Mosambiek het vroeër vandeesweek in Parys, Frankryk, gesprek gevoer. Dit was tydens die beraad oor die finansiering van Afrika-ekonomië wat deur pres. Emmanuel Macron van Frankryk gereël is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.24
+0.1%
Rand - Pond
20.58
+0.1%
Rand - Euro
17.22
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,848.85
+0.3%
Silwer
23.83
-0.7%
Palladium
2,205.16
+2.7%
Platinum
1,031.69
-0.2%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos