SAOG stuur wel troepe na Mosambiek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa (links) praat Woensdag in Mosambiek met dié land se pres. Filipe Nyusi.
Pres. Cyril Ramaphosa (links) praat Woensdag in Mosambiek met dié land se pres. Filipe Nyusi.

Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) en Mosambiek het ná etlike maande ooreengekom die SAOG sal troepe in Cabo Delgado ontplooi.

Moslem-militantes voer die afgelope vier jaar al ’n skrikbewind in dié olie- en gasryke provinsie in die noorde van Mosambiek.

Die ontplooiing is Woensdagmiddag in ’n gesamentlike verklaring aangekondig ná die SAOG se veiligheidsgroepering se vergadering met die Mosambiekse regering in Maputo, berig die webwerf Club of Mozambique.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos