Seksskandaal: Andrew se kopseer al hoe groter

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Prins Andrew in April kort ná die dood van sy pa, prins Philip. Foto: Getty Images
Prins Andrew in April kort ná die dood van sy pa, prins Philip. Foto: Getty Images

Asof die seksskandaal om en gevolglike regsaksie teen prins Andrew nie genoeg is nie, het die Britse metropolisie nou ook kontak gemaak met Virginia Roberts Giuffre, die vrou wat die prins daarvan beskuldig dat hy drie keer met haar teen haar sin seks gehad het toe sy minderjarig was.

Die Britse Sunday Times  het Sondag berig beamptes van Scotland Yard het kontak gemaak met Giuffre (38) om haar oor haar bewerings teen die 61-jarige seun van koningin Elizabeth uit te vra.

Giuffre dagvaar die prins in ’n hof in New York vir ’n onbekende bedrag skadevergoeding nadat sy op 17-jarige ouderdom deur die veroordeelde seksoortreder en miljoenêr Jeffrey Epstein, ’n vriend van Andrew, aan die prins voorgestel is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 76/0
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
16.19
-0.1%
Rand - Pond
19.84
-0.3%
Rand - Euro
16.87
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,812.74
+0.1%
Silwer
21.46
+1.6%
Palladium
1,974.00
+1.4%
Platinum
944.50
-0.1%
Brent-ruolie
111.22
+3.4%
Top-40
62,493
+0.8%
Alle aandele
69,211
+0.8%
Hulpbronne 10
71,884
+1.6%
Industriële 25
77,167
+0.2%
Finansiële 15
15,901
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos