6 sterf in skietery op kerk in Burkina Faso

akkreditasie
Foto ter illustrasie.Foto: Verskaf
Foto ter illustrasie.Foto: Verskaf

Aanvallers het Sondag op ses mense buite ’n katolieke kerk in Burkina Faso losgebrand.

Dit was die tweede aanval op Christene in die bestek van slegs twee weke in ’n land wat toenemend oorgeneem word deur djihadiste.

Ses kerkgangers wou die kerk op die dorpie Dablo in die sentraal noordelike streek in die oggend verlaat toe 20 mans hulle vanuit die niet omsingel en met vuurwapens op hulle losbrand. ’n Priester is onder die oorledenes.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Arsenal 0
Liverpool 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.17
+1.0%
Rand - Pond
20.67
+0.9%
Rand - Euro
17.17
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.00
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,841.77
+0.1%
Silwer
24.61
+1.9%
Palladium
2,075.50
+3.6%
Platinum
1,050.00
+2.2%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos