Sjef gevonnis ná vrou aan voedselvergiftiging sterf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

’n Britse sjef is ’n opgeskorte vonnis opgelê nadat ’n vrou in 2018 dood is aan voedselvergiftiging nadat sy herderspastei op ’n gemeente-ete geëet het.

Die sjef John Croucher het glo nie die maalvleis behoorlik berei nie en het skuld op ’n aanklag van ’n oortreding van die voedselregulasies beken.

The Guardian berig die 92-jarige Elizabeth Neuman het voor haar dood herhaaldelik opgegooi nadat sy van die herderspastei geëet het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.30
+0.2%
Rand - Pond
20.50
+0.8%
Rand - Euro
17.08
+1.0%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,808.47
-0.6%
Silwer
22.97
-2.3%
Palladium
2,311.00
-1.0%
Platinum
1,031.00
-0.3%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
67,270
-0.1%
Alle aandele
73,695
-0.1%
Hulpbronne 10
75,480
+0.3%
Industriële 25
90,680
-0.9%
Finansiële 15
15,061
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos