Skaduparlement vir Hongkong beoog

akkreditasie
Onlustepolisie gebruik Woensdag traanrook om betogers in Hongkong uiteen te jaag. Foto: Reuters
Onlustepolisie gebruik Woensdag traanrook om betogers in Hongkong uiteen te jaag. Foto: Reuters

Aktiviste vir demokrasie in Hongkong beplan om ’n nie-amptelike parlement in ballingskap te skep om die vlam van demokrasie lewend te hou.

Die aktivis Simon Cheng het aan Reuters gesê dit moet ook ’n boodskap aan China stuur dat vryheid nie onderdruk kan word nie.

Hongkong, ’n voormalige Britse kolonie wat in 1997 weer onder Chinese beheer gekom het, is die afgelope maande verlam deur betogings wat by tye selfs gewelddadig was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.76
+0.5%
Rand - Pond
19.82
+0.1%
Rand - Euro
16.85
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.20
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,851.93
+0.3%
Silwer
21.78
+0.1%
Palladium
1,989.00
+1.0%
Platinum
960.00
+0.2%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,788
+1.3%
Alle aandele
68,367
+1.2%
Hulpbronne 10
74,616
+2.9%
Industriële 25
73,018
+0.1%
Finansiële 15
15,916
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos