Skietaanval by Duitse universiteit

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie.  Foto: Verskaf
Ter illustrasie. Foto: Verskaf

’n Man is dood en verskeie mense is beseer in ’n skietaanval by ’n Duitse universiteit, het wetstoepassers Maandag gesê.

Die besonderhede was teen druktyd nog vaag, maar volgens die polisie het die aanval by een van die land se bekendste universiteite in Heidelberg suid van Frankfurt gebeur. Die Universiteit van Heidelberg dateer uit die 14de eeu en is die oudste in die land.

“Al wat ons tot dusver weet, is dat ’n enkele oortreder met ’n lang geweer verskeie mense in ’n lesinglokaal beseer het. Die oortreder self is dood,” het die polisie in ’n kort verklaring op Twitter geskryf. Die polisie het vroeër gesê ’n groot kontingent wetstoepassers en noodpersoneel is na die toneel in die Neuenheimer Feld-gebied van die stad, waar die universiteit is, ontplooi. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 465/10
Sri Lanka 397/10 & 39/2
Rand - Dollar
16.06
-0.9%
Rand - Pond
19.83
+0.3%
Rand - Euro
16.81
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.18
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-1.9%
Goud
1,821.57
+0.4%
Silwer
21.47
-0.8%
Palladium
1,997.50
-2.9%
Platinum
939.50
-1.7%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
62,494
-0.9%
Alle aandele
69,083
-0.9%
Hulpbronne 10
71,795
-1.4%
Industriële 25
76,804
-1.3%
Finansiële 15
16,026
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos