Sokker-vertrapping: Ramp in stadion eis 125

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Blomme word gister gestrooi terwyl ondersteuners van die plaaslike sokkerklub Arema FC buite die Kanjuruhan-stadion in Indonesië bid waar oproer Saterdagaand ná ’n sokkerwedstryd uitgebreek het. Foto’s: AP
Blomme word gister gestrooi terwyl ondersteuners van die plaaslike sokkerklub Arema FC buite die Kanjuruhan-stadion in Indonesië bid waar oproer Saterdagaand ná ’n sokkerwedstryd uitgebreek het. Foto’s: AP

Minstens 125 mense is dood en meer as 320 beseer in ’n vertrapping in ’n sokkerstadion in Indonesië nadat die polisie probeer het om oproer op die veld te stuit, het amptenare Sondag gesê.

Die voorval, wat vererger is toe polisiebeamptes Saterdagaand ontevrede ondersteuners op die veld met traanrook bestook het, is een van die wêreld se ergste stadionrampe tot nog toe.

Nico Afinta, plaaslike polisiehoof, het gesê traanrook is gebruik in ’n poging om ontstoke ondersteuners van die tuisspan, wat verloor het, uiteen te jaag. Hulle het op die veld gestorm toe die eindfluitjie Saterdagaand in Malang, Oos-Java, geblaas het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.18
-0.5%
Rand - Pond
20.52
+1.0%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.42
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,741.66
-0.9%
Silwer
20.95
-2.4%
Palladium
1,843.00
-0.7%
Platinum
991.50
+0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos