‘Star Trek’ se William Shatner (90) ontroer deur ruimtereis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
William Shatner
William Shatner

Die Star Trek-akteur William Shatner was “oorweldig” nadat hy Woensdag op 90-jarige ouderdom die oudste mens geword het om ruimte toe te gaan gedurende ’n kort, maar suksesvolle vlug aan boord van Blue Origin se New Shepard-vuurpyl in die weste van die woestyn in Texas.

The Guardian berig die Kanadese akteur, wat vier dekades lank die rol van kapt. James Kirk, die vreeslose bevelvoerder van die USS Enterprise vertolk het, het in trane uitgebars op die landingstrook terwyl hy aan die Amerikaanse magnaat Jeff Bezos, stigter van die private ruimtemaatskappy, die besondere bykans 11 minuut lange reis beskryf het.

“Ek hoop ek herstel nooit hiervan nie,” het Shatner ná afloop van sy reis saam met drie burgerlike bemanningslede gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos