Strategiese grens tussen Pakistan, Afganistan heropen

akkreditasie
Foto ter illustrasie. Foto: Reuters
Foto ter illustrasie. Foto: Reuters

Pakistan het Maandag ’n groot suidwestelike grensoorgang met Afganistan heropen wat tans onder Taliban-beheer aan die Afgaanse kant is.

Volgens Pakistanse doeanebeamptes het meer as 100 vragmotors met goedere die grens na Afganistan oorgesteek.

Die Chaman-Spin Boldak-kruising is aanvanklik deur Pakistan vir kommersiële verkeer gesluit, omdat hewige gevegte vir die beheer van die kruising tussen Taliban-opstandelinge en Afgaanse veiligheidsmagte vroeër vandeesmaand uitgebreek het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 0
Afghanistan 168/7
besig om te laai... Regstreeks
Moroka Swallows 2
Cape Town City 1
Rand - Dollar
16.60
+0.1%
Rand - Pond
20.07
+0.0%
Rand - Euro
16.97
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,795.32
+0.4%
Silwer
20.50
-0.9%
Palladium
2,258.50
+0.7%
Platinum
936.50
-0.9%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos