Sy is jongste toevoeging tot FBI se lys van mees gesoektes

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die plakkaat wat die FBI uitgereik het oor Ruja Ignatova. Foto: FBI
Die plakkaat wat die FBI uitgereik het oor Ruja Ignatova. Foto: FBI

’n Duitse burger wat beskuldig word daarvan dat sy beleggers uit $4 miljard bedrieg het deur ’n vals kriptogeldeenheid bekend as OneCoin te verkoop, is nou op die FBI se lys van die tien mees gesoekte voortvlugtendes.

Ruja Ignatova, die sogenaamde “kriptokoningin”, is in 2019 aangekla van agt klagte van elektroniese en effektebedrog omdat sy OneCoin, wat in Bulgarye gesetel was, na bewering as ’n piramideskema bedryf het.

Aanklaers sê die maatskappy het aan lede kommissie betaal om ander oor te haal om in die waardelose kriptogeldeenheid te belê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 165/10
South Africa 289/7
Rand - Dollar
16.87
-1.3%
Rand - Pond
20.13
-0.3%
Rand - Euro
17.02
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.67
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,759.58
-0.1%
Silwer
19.57
-1.2%
Palladium
2,160.71
+0.8%
Platinum
915.51
-1.5%
Brent-ruolie
93.65
+1.4%
Top-40
64,184
+0.0%
Alle aandele
71,011
+0.1%
Hulpbronne 10
63,890
+1.0%
Industriële 25
86,864
-0.7%
Finansiële 15
16,201
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos