Taliban kruip al hoe nader aan Kaboel

akkreditasie
Taliban-vegters staan wag in die stad Koendoez in die noorde van die land. Foto: AP/Abdullah Sahil
Taliban-vegters staan wag in die stad Koendoez in die noorde van die land. Foto: AP/Abdullah Sahil

Die Taliban het Dinsdag sy greep op die noorde van Afganistan versterk terwyl die bevelvoerder van ’n pro-regeringsburgermag gesê het hulle sal tot die dood toe baklei om Mazar-i-Sjarif, die grootste stad in die noorde, te verdedig.

Pres. Asjraf Ghani het streekleiers om hulp gevra om sy beleërde regering te ondersteun nadat die Taliban beheer oor verskeie gebiede geneem het. Amerika, wat besig is om sy troepe aan Afganistan te onttrek, sê dit is die taak van Ghani se magte om hulself te verdedig.

Inwoners van die dorp Aibak, op die hoofroete tussen Mazar-i-Sjarif en die hoofstad, Kaboel, sê die Taliban neem regeringsgeboue oor en dit lyk asof regeringstroepe die dorp verlaat het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos