Talle dood ná Israel militante in lugaanvalle teiken

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rook borrel Vrydag uit ’n gebou in die stad Gasa ná Israelse lugaanvalle. Foto: AP
Rook borrel Vrydag uit ’n gebou in die stad Gasa ná Israelse lugaanvalle. Foto: AP

Minstens tien mense, insluitend ’n senior lid van die Palestynse Islamitiese Djihad, is Vrydag in Israelse lugaanvalle dood.

Sky News berig mense het ’n ontploffing in die stad Gasa gehoor en rook vanuit die sewende verdieping van ’n gebou sien borrel.

Die Palestynse ministerie van gesondheid het later gesê 40 mense is gewond. ’n Senior Islamitiese Djihad-bevelvoerder en ’n vyfjarige kind is onder diegene wat in die ontploffing gesterf het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.20
+0.3%
Rand - Pond
19.66
+0.8%
Rand - Euro
16.62
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,800.50
+0.6%
Silwer
20.80
+2.4%
Palladium
2,224.00
-2.9%
Platinum
966.20
+0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos