Talle dood, vermis in Noorweë

akkreditasie
Huise op die rand van ’n reuse-krater in die dorpie Gjerdrum in die suide van Noorweë. Tien mense is dood en 21 word vermis na ’n grondverskuiwing.  Foto: Getty Images
Huise op die rand van ’n reuse-krater in die dorpie Gjerdrum in die suide van Noorweë. Tien mense is dood en 21 word vermis na ’n grondverskuiwing. Foto: Getty Images

Tien mense is beseer en nog 21 word vermis nadat ’n dosyn geboue Woensdag in ’n grondverskuiwing in die suide van Noorweë inmekaar gestort het.

Die grondverskuiwing was in die woongebied Gjerdrum, wat sowat 30 km noord van die hoofstad, Oslo, geleë is.

Beeldmateriaal van die terrein wys ’n reusagtige krater en ineengestorte geboue. Ander geboue is op die afgrond van die krater sigbaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.61
+1.0%
Rand - Pond
20.07
+0.9%
Rand - Euro
16.94
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.1%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,788.72
+0.8%
Silwer
20.65
+3.8%
Palladium
2,244.50
+5.4%
Platinum
944.50
+0.8%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,771
+1.0%
Alle aandele
70,266
+1.1%
Hulpbronne 10
65,045
+1.5%
Industriële 25
85,829
+1.1%
Finansiële 15
15,741
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos