Tonga-krisis: 2 skepe van NS met vars water na eilande op pad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die “HMNZS Aotearoa” vertrek uit Auckland in Nieu-Seeland om hulp aan Tonga te verleen nadat ’n vulkaniese uitbarsting en tsoenami dié eilandnasie getref het. Foto: Nieu-Seeland se weermag/REUTERS
Die “HMNZS Aotearoa” vertrek uit Auckland in Nieu-Seeland om hulp aan Tonga te verleen nadat ’n vulkaniese uitbarsting en tsoenami dié eilandnasie getref het. Foto: Nieu-Seeland se weermag/REUTERS

Twee Nieu-Seelandse vlootskepe sal Vrydag met ’n kritieke watervoorraad aankom by die rampgeteisterde Tonga in die Stille Oseaan nadat ’n vulkaniese uitbarsting en tsoenami Saterdag dié eilandnasie getref het.

Tonga is tans grootliks van die buitewêreld afgesny, berig Reuters.

Honderde huise op die kleiner eilande is verwoes en minstens drie mense is dood nadat die reuse- vulkaniese uitbarsting ’n tsoenami tot gevolg gehad het en branders die eilande oorstroom het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Lions 20
Western Province 10
besig om te laai... Regstreeks
Mamelodi Sundowns 0
Marumo Gallants FC 0
besig om te laai... Regstreeks
United States of America 64/0
Scotland 0
Rand - Dollar
15.57
+1.0%
Rand - Pond
19.66
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.66
0.0%
Silwer
22.12
0.0%
Palladium
2,076.50
0.0%
Platinum
956.50
0.0%
Brent-ruolie
119.43
+1.7%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos