Deel

Kiwi-regering help ná tragedie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Dickason-kinders wat almal in die treurspel dood is, die tweeling Karla en Maya en sesjarige Liane. Foto: Facebook
Die Dickason-kinders wat almal in die treurspel dood is, die tweeling Karla en Maya en sesjarige Liane. Foto: Facebook

Dit is noodsaaklik om so gou moontlik familie-ondersteuning vir die Dickason-doktersegpaar in Nieu-Seeland te kry en daarom werk die land se regering “hard daaraan” om familielede van drs. Graham en Lauren Dickason vanaf Suid-Afrika na dié land te neem.

Met dié woorde het Jacinda Arden, premier van Nieu-Seeland, Sondag tydens ’n mediakonferensie bevestig daar word reeds gekyk hoe om vir dié familielede plek te maak in die land se “MIQ” (managed isolation and quarantine)-geriewe, vir die verpligte 14 dae kwarantyn vir mense wat die land inkom.

Graham Dickason (44), ’n chirurgiese ortopeed, sy vrou, Lauren (40), ook ’n dokter, en hul drie dogtertjies, Liane (6), Karla en Maya (albei 2), het self net ’n week gelede uit hul kwarantyn-tydperk gekom en hulle in Timaru, Canterbury, op die Suid-eiland gevestig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.82
+1.6%
Rand - Pond
22.07
+1.0%
Rand - Euro
19.43
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.96
+1.2%
Rand - Jen
0.13
+1.4%
Platinum
986.00
+1.8%
Palladium
1,457.22
+0.6%
Goud
1,980.94
+0.9%
Silwer
23.90
+2.5%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,089
+0.3%
Alle aandele
76,705
+0.3%
Hulpbronne 10
67,517
+1.3%
Industriële 25
103,222
-0.1%
Finansiële 15
15,634
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos