Trump se Twitter-fluit is uit

akkreditasie
Trump-ondersteuners op 6 Januarie in die Amerikaanse kongresgebou nadat hulle dit bestorm het om te probeer keer dat Joe Biden se verkiesingsoorwinning bekragtig word.            Foto: Win McNamee
Trump-ondersteuners op 6 Januarie in die Amerikaanse kongresgebou nadat hulle dit bestorm het om te probeer keer dat Joe Biden se verkiesingsoorwinning bekragtig word. Foto: Win McNamee

Die @realDonaldTrump-rekening is vir altyd van Twitter verwyder en @POTUS kan hom nie help nie.

En vir minstens sy laaste paar dae as president van die VSA is Donald Trump se Facebook-rekening ook opgeskort.

Twitter het sy besluit om Trump te laat ophou twiet soos volg verduidelik: “Ná ’n hersiening van onlangse twiets van die @realDonaldTrump-profiel en die konteks daaromtrent – spesifiek hoe dit vertolk word op en van Twitter – het ons die profiel permanent opgeskort weens die risiko van verdere aanhitsing tot geweld.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.52
+0.1%
Rand - Pond
21.10
+0.1%
Rand - Euro
17.58
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,811.81
-0.1%
Silwer
23.43
-0.2%
Palladium
1,893.00
-0.6%
Platinum
978.50
-0.7%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
68,282
0.0%
Alle aandele
74,956
0.0%
Hulpbronne 10
74,510
0.0%
Industriële 25
94,294
0.0%
Finansiële 15
15,338
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos