Tsjeggiese president in hospitaal ná verkiesing

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Argief-foto, gedateer 3 April 2019, van die Tsjeggiese president, Milos Zeman. Foto: Reuters
’n Argief-foto, gedateer 3 April 2019, van die Tsjeggiese president, Milos Zeman. Foto: Reuters

Die Tsjeggiese president, Milos Zeman, het Sondag behandeling in die hoësorgeenheid van ’n hospitaal ontvang, wat onsekerheid geskep het op ’n tydstip waarop hy politieke gesprekke sou lei oor die vorming van ’n nuwe regering ná die parlementsverkiesing.

Miroslav Zavoral, direkteur van die Sentrale Militêre Hospitaal in Praag, het gesê Zeman (77) is opgeneem weens komplikasies wat verband hou met ’n onbekende chroniese toestand.

Zavoral wou nie sê hoe ernstig Zeman se toestand is nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10
India A 276/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.79
+0.4%
Rand - Pond
20.90
+0.4%
Rand - Euro
17.82
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.27
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Goud
1,788.32
+0.2%
Silwer
22.45
-0.2%
Palladium
1,859.00
+0.3%
Platinum
964.50
+0.7%
Brent-ruolie
75.44
+3.2%
Top-40
66,236
-0.4%
Alle aandele
72,669
-0.4%
Hulpbronne 10
69,166
-1.4%
Industriële 25
96,056
+0.1%
Finansiële 15
14,251
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos