Twitter waarsku oor feite in Trump se twiets

akkreditasie
’n Twiet van pres. Donald Trump het vir die eerste keer ’n waarskuwingsetiket van Twitter gekry. Foto: Reuters
’n Twiet van pres. Donald Trump het vir die eerste keer ’n waarskuwingsetiket van Twitter gekry. Foto: Reuters

Twitter het sy gebruikers Dinsdag vir die eerste keer gemaan om seker te maak van die feite in pres. Donald Trump se twiets.

Die sosialemediaplatform het gewaarsku dat Trump se uitlatings in ’n twiet oor pos-stembriewe gekontroleer en onwaar bevind is.

Trump het vroeër getwiet dat pos-stembriewe “in wese bedrieglik is” en tot ’n gemanipuleerde verkiesing sal lei.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos