Veiligheidshoof van Haïtiese president vas ná sy moord

akkreditasie
Jimmy Cherizier, alias Barbecue (langs die foto), ’n voormalige polisielid wat aan die hoof staan van ’n bende-koalisie bekend as G9 Family and Allies, lei Maandag ’n optog om geregtigheid vir Moïse te eis in Laer Delmas, ’n distrik in Port-au-Prince.  Foto: AP
Jimmy Cherizier, alias Barbecue (langs die foto), ’n voormalige polisielid wat aan die hoof staan van ’n bende-koalisie bekend as G9 Family and Allies, lei Maandag ’n optog om geregtigheid vir Moïse te eis in Laer Delmas, ’n distrik in Port-au-Prince. Foto: AP

Die Haïtiese polisie het Jean Laguel Civil, die presidensiële veiligheidshoof, in hegtenis geneem as deel van ’n ondersoek na die sluipmoord op pres. Jovenel Moïse.

DW berig Moïse is op 7 Julie vermoor deur kommando’s wat die president se wagte ontduik het. Sy vrou, Martine, is ernstig beseer.

Marie Michelle Verrier, polisiewoordvoerder, het aan die Franse nuusagentskap AFP bevestig dat hy in hegtenis geneem is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.77
+0.7%
Rand - Pond
19.69
-0.0%
Rand - Euro
16.65
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,846.66
0.0%
Silwer
21.76
0.0%
Palladium
1,970.00
0.0%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,000
-1.2%
Alle aandele
67,575
-1.0%
Hulpbronne 10
72,529
+1.6%
Industriële 25
72,948
-3.9%
Finansiële 15
15,746
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos