Vreugde groot oor troepe se vrylating

akkreditasie
Oekraïense krygsgevangenes glimlag breed ná die uitruiling op dié foto wat gister deur die mediadiens van die land se staatsveiligheidsdiens uitgereik is. Foto: Reuters
Oekraïense krygsgevangenes glimlag breed ná die uitruiling op dié foto wat gister deur die mediadiens van die land se staatsveiligheidsdiens uitgereik is. Foto: Reuters

Ongekende vreugde het gister in veral Oekraïne geheers nadat Rusland en dié land Woensdagaand in ’n onverwagse stap gevangenes uitgeruil het.

Rusland het 215 Oekraïense gevangenes in ruil vir 55 Russiese gevangenes uitgeruil. Dit is die grootste uitruiling sedert die begin van die oorlog.

Onder die vrygelatenes was tien buitelanders en bevelvoerders wat hulself vroeër vanjaar in Marioepol aan die Russiese magte oorgegee het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos