Vriend van seksoortreder Epstein dood in sel in Parys gevind

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ghislaine Maxwell (links) en Jean-Luc Brunel (regs).
Ghislaine Maxwell (links) en Jean-Luc Brunel (regs).

’n Eertydse Franse modelagent en vriend van die ontslape veroordeelde seksoortreder Jeffrey Epstein (66) is Saterdag dood in ’n polisiesel in Parys gekry.

Hy het homself glo opgehang. ’n Voorlopige ondersoek dui op selfdood, maar die voorval word ondersoek.

Jean-Luc Brunel (74) is in Desember 2020 deur die Franse polisie in hegtenis geneem weens beweerde verkragting, seksuele aanranding en seksuele teistering, berig Reuters.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 52/4
Afghanistan 189/5
besig om te laai... Regstreeks
Maritzburg United 0
Moroka Swallows 0
Rand - Dollar
16.22
+0.2%
Rand - Pond
19.68
+0.7%
Rand - Euro
16.64
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,797.82
+0.5%
Silwer
20.58
+1.3%
Palladium
2,235.00
-2.4%
Platinum
960.50
-0.1%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.7%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos