VSA, China moet hul verhouding herstel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
António Guterres, die VN se sekretaris-generaal. Foto: Reuters
António Guterres, die VN se sekretaris-generaal. Foto: Reuters

Vrese vir ’n hernude Koue Oorlog het die hoof van die Verenigde Nasies (VN) genoop om die VSA en China te vra om hul “wanfunksionele verhouding” te herstel voordat dit na die res van die wêreld uitkring.

Volgens Associated Press wil António Guterres, sekretaris-generaal van die VN, hê die twee lande moet oor kwessies soos klimaatsverandering, handel en tegnologie saamwerk ondanks hul verskille ten opsigte van menseregte, die ekonomie, kuberveiligheid en soewereiniteit in die Suid-Chinese See.

Die Koue Oorlog wat ná die Tweede Wêreldoorlog tussen die destydse Sowjet-Unie en sy bondgenote aan die een kant en die VSA en sy bondgenote aan die ander kant ontstaan het, het eers ná die verbrokkeling van die Sowjet-Unie in 1991 tot ’n einde gekom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.04
-1.0%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.15
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,781.01
+0.3%
Silwer
22.26
-2.5%
Palladium
1,736.96
-0.3%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos