Vulkaan op Java bars uit: Een persoon sterf, talle gebrand

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mense ry in die dorpie Sumberwuluh, naby die Semeru-vulkaan, op ’n pad wat met die vulkaniese as van die spuwende vulkaan bedek is.  Foto: Deur ’n derde party aan Reuters verskaf
Mense ry in die dorpie Sumberwuluh, naby die Semeru-vulkaan, op ’n pad wat met die vulkaniese as van die spuwende vulkaan bedek is. Foto: Deur ’n derde party aan Reuters verskaf

Die vulkaniese berg Semeru op die eiland Java in Indonesië het Saterdag uitgebars en die lewe van een persoon geëis.

Amptenare het gesê nog 41 mense is beseer terwyl die vulkaan groot wolke rook en as die lug inblaas, het Reuters berig.

Volgens die BBC het die berg verlede Desember ook uitgebars. Saterdag omstreeks 14:30 (plaaslike tyd) het dit weer uitgebars.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 214/8
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 212/10
Ireland 214/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.38
+0.2%
Rand - Pond
21.03
+0.0%
Rand - Euro
17.56
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.09
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,817.69
0.0%
Silwer
22.96
0.0%
Palladium
1,883.50
0.0%
Platinum
974.00
0.0%
Brent-ruolie
86.06
+1.9%
Top-40
68,448
-1.1%
Alle aandele
75,160
-1.0%
Hulpbronne 10
74,434
-1.5%
Industriële 25
94,294
-1.0%
Finansiële 15
15,565
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos