Deel

Walliese rugbyheld bereik skikking met ekskêrel oor MIV-kwessie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Gareth Thomas, voormalige kaptein van die Britse en Ierse Leeus, in aksie.  Foto: Reuters/David Gray
Gareth Thomas, voormalige kaptein van die Britse en Ierse Leeus, in aksie. Foto: Reuters/David Gray

Die voormalige Walliese en Britse en Ierse Leeus-kaptein Gareth Thomas het vir £75 000 geskik in die saak waarin hy daarvan beskuldig word dat hy sy voormalige kêrel op “bedrieglike” wyse met MIV besmet het.

Die BBC het Maandag berig Thomas het die skikkingsbedrag, sowel as koste, betaal.

Iam Baum, ’n televisiepersoonlikheid met wie hy in ’n verhouding was, het Thomas daarvan beskuldig dat hy sy MIV-positiewe status “geheim gehou het” en versuim het om “voldoende voorsorg te tref” om te verseker dat hy nie die virus aan hom oordra nie, het The Times vroeër berig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.32
-0.8%
Rand - Pond
22.50
-1.2%
Rand - Euro
19.77
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.7%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
973.86
+0.6%
Palladium
1,419.76
+1.3%
Goud
1,957.44
-1.1%
Silwer
23.06
-0.8%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,785
+0.9%
Alle aandele
75,284
+0.8%
Hulpbronne 10
64,924
+1.0%
Industriële 25
102,191
+0.6%
Finansiële 15
15,417
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos