Wéér geen borgtog vir Epstein se vermeende medepligtige

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Hofskets van waar Ghislaine Maxwell by die hof in New York ingelei word.  Foto: Reuters
’n Hofskets van waar Ghislaine Maxwell by die hof in New York ingelei word. Foto: Reuters

Ghislaine Maxwell, wat daarvan aangekla word dat sy die veroordeelde seksoortreder Jeffrey Epstein gehelp het om minderjarige meisies seksueel te misbruik, se borgtogaansoek is van die hand gewys.

Die strafregtelike verhoor begin op 29 November.

Distriksregter Alison Nathan het in die hof in Manhattan, New York, reeds vier keer borgtog aan Maxwell geweier sedert dié Britse sosiale vlinder in Julie 2020 in hegtenis geneem is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.64
-0.1%
Rand - Pond
20.14
-0.3%
Rand - Euro
17.02
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,792.38
+0.2%
Silwer
20.66
-0.1%
Palladium
2,199.00
-2.0%
Platinum
942.00
-0.3%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos