Deel

‘Wilde’ skaap kan weer sien ná sy woljas van 34 kg waai

akkreditasie
Die vrywilligers by Edgar’s Mission sê dit was moeilik om te glo dat daar ’n skaap onder die reusewolmassa vol takkies en insekte was.  Foto: Edgar’s Mission
Die vrywilligers by Edgar’s Mission sê dit was moeilik om te glo dat daar ’n skaap onder die reusewolmassa vol takkies en insekte was. Foto: Edgar’s Mission

’n Skaap wat skeerders minstens vyf jaar lank ontwyk het, kan vir die eerste keer in ’n lang tyd sien nadat sy massiewe wolkaros van 34 kg afgeskeer is.

Baarack, soos hy gedoop is by die diereskuiling Edgar’s Mission in Lancefield, Victoria, lyk soos ’n nuwe skaap nadat hy lank op sy eie oorleef het. Hy is vroeër vandeesmaand sowat 64 km noord van Melbourne in ’n beboste wildernisgebied aangetref.

Dit het sowat ’n uur geneem om al die wol af te skeer, ’n takie wat gewoonlik net ’n paar minute neem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.69
-0.1%
Rand - Pond
24.44
-0.6%
Rand - Euro
21.13
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.83
+0.2%
Rand - Jen
0.14
-0.6%
Platinum
1,018.63
-1.1%
Palladium
1,406.11
-1.6%
Goud
1,959.03
+0.8%
Silwer
23.19
+0.1%
Brent-ruolie
77.07
+0.2%
Top-40
70,921
-0.7%
Alle aandele
75,940
-0.9%
Hulpbronne 10
67,062
-1.3%
Industriële 25
105,731
-0.5%
Finansiële 15
14,358
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos