Winde veroordeel inval in Oekraïne, ANC kap terug

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Alan Winde Foto: Malherbe Nienaber
Alan Winde Foto: Malherbe Nienaber

Die Wes-Kaapse regering het standpunt ingeneem oor die inval in Oekraïne, en die aggressie deur Rusland skerp veroordeel.

Intussen het die ANC in die provinsie Donderdag gesê Alan Winde, premier, probeer ’n “parallelle staat” skep. Die party het benadruk dat dit die nasionale regering is wat die land se buitelandse beleid stel.

Winde het Woensdag ná ’n vergadering met sy uitvoerende raad gesê die nasionale regering huldig ’n “dubbelsinnige posisie” in reaksie op die “onwettige” inval deur Rusland.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 102/7
Afghanistan 189/5
besig om te laai... Regstreeks
Maritzburg United 0
Moroka Swallows 0
Rand - Dollar
16.19
+0.4%
Rand - Pond
19.66
+0.8%
Rand - Euro
16.62
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,801.29
+0.7%
Silwer
20.67
+1.8%
Palladium
2,235.59
-2.4%
Platinum
961.49
+0.1%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.7%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos