Deel

Zelenski’s kom onder skoot oor hul fotosessie vir Vogue

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Oekraïne se pres. Wolodimir Zelenski en sy vrou, Olena Zelenska, het op sosiale media onder skoot gekom oor hul voorbladfotosessie in die vrouetydskrif Vogue terwyl die oorlog in hul land voortwoed.

Sommige sosialemediagebruikers meen dit is in swak smaak omdat die oorlog tussen Rusland en Oekraïne reeds vyf maande aan die gang is en volgens die BBC reeds meer as 10 000 lewens geëis het.

Vroeër is berig dat die internasionaal bekroonde fotograaf Annie Leibovitz die egpaar vir die onderhoud, “Portrait of Bravery: Ukraine’s First Lady, Olena Zelenska”, vir die Oktober-uitgawe afgeneem het. Die fokus van die onderhoud is grootliks op Olena en die haar rol tydens die oorlog.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.30
-0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos