Zimbabwe ontplooi glo spesmagte in Cabo Delgado

akkreditasie
’n Helikopter van die Mosambiekse lugmag. Foto: Twitter
’n Helikopter van die Mosambiekse lugmag. Foto: Twitter

’n Peloton (tussen 20 en 50 soldate) van die Zimbabwiese spesiale magte is glo in die geweldgeteisterde Cabo Delgado ontplooi om die Mosambiekse weermag in sy stryd teen Moslem-militante by te staan.

Dié ontplooiing sal moontlik binnekort gevolg word deur ’n gesamentlike strategiese ontplooiing van weermagte van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG).

City Press het Sondag berig die ministers van verdediging van Suid-Afrika, Zimbabwe en Botswana – die veiligheidsgroepering van die SAOG – vergader Woensdag om ’n strategiese plan te voltooi wat hulle Donderdag aan die staatshoofde van dié groepering sal voorlê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Arsenal 0
Liverpool 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.17
+1.0%
Rand - Pond
20.66
+1.0%
Rand - Euro
17.17
+1.3%
Rand - Aus dollar
11.00
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,840.97
+0.0%
Silwer
24.63
+2.0%
Palladium
2,077.03
+3.7%
Platinum
1,050.01
+2.2%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos