1ste SA tweeling neem saam aan Statebondspele deel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Donné Breytenbach en haar tweelingbroer, Thomas.  Foto: Reg Caldecott
Donné Breytenbach en haar tweelingbroer, Thomas. Foto: Reg Caldecott

’n Tweeling van Suid-Afrika gaan saam sportgeskiedenis by die Statebondspele in Birmingham, Engeland, maak.

Broers of susters wat Suid-Afrika by die Statebondspele in dieselfde sportspanne verteenwoordig, is niks nuuts nie. Maar wanneer Thomas en Donné Breytenbach van Roodeplaat, Pretoria, in Julie op die judo-matte in Birmingham stap, sal hulle “geskiedenis” maak. Hulle is ’n 20-jarige tweeling en dít is wat hul deelname besonders maak. Sover vasgestel kan word, sal hulle die eerste tweeling wees wat Suid-Afrika op die Statebondspele verteenwoordig. Wat dit nog meer merkwaardig maak, is dat hulle albei judoka’s is.

Thomas sê hy is baie bly dat hy sy suster daar saam met hom kan hê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Hong Kong 311/7
Bermuda 56/2
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 291/5
Bangladesh 290/9
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
India 135/3
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Chippa United 0
besig om te laai... Regstreeks
West Ham United 0
Manchester City 0
Rand - Dollar
16.78
-1.0%
Rand - Pond
20.25
-0.0%
Rand - Euro
17.08
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,775.15
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
2,130.50
0.0%
Platinum
937.50
0.0%
Brent-ruolie
94.92
+0.8%
Top-40
63,114
+1.3%
Alle aandele
69,519
+1.2%
Hulpbronne 10
64,042
+2.5%
Industriële 25
84,928
+0.3%
Finansiële 15
15,675
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos