Deel

2-jarige oorleef ‘wonderbaarlik’ nadat sy van 1ste verdieping val

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Leah Pienaar (2) van Randburg is die afgelope week in die hospitaal opgeneem nadat sy op die eerste verdieping van ’n meenthuis by ’n venster uitgeval het.  Foto: Verskaf
Leah Pienaar (2) van Randburg is die afgelope week in die hospitaal opgeneem nadat sy op die eerste verdieping van ’n meenthuis by ’n venster uitgeval het. Foto: Verskaf

’n Tweejarige dogtertjie van Randburg het “wonderbaarlik” oorleef nadat sy op die eerste verdieping van die gesin se meenthuis by die venster uitgeval het.

Leah Pienaar (2) het Maandag kort ná haar verjaardag saam met haar suster, Emma, gespeel toe sy die venster in die kamer oopgemaak het.

Volgens Magda van Tonder, Leah se ma, speel hulle gewoonlik in die kamer en is dit die eerste keer dat Leah daarin slaag om die venster oop te maak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
+1.1%
Palladium
1,460.24
-1.2%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos