Deel

76-jarige dokter se hart sing nou as vrywilliger

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die afgetrede dokter Gerhard Herbst is een van verskeie dokters wat by die Triomf-kliniek in Pretoria as vrywilligerdokter werk. Foto: Elizabeth Sejake
Die afgetrede dokter Gerhard Herbst is een van verskeie dokters wat by die Triomf-kliniek in Pretoria as vrywilligerdokter werk. Foto: Elizabeth Sejake

Ná 46 jaar as ’n algemene praktisyn in Standerton in Mpumalanga was dr. Gerhard Herbst nog glad nie gereed vir aftrede nie.

En hy was nie lank by die huis nie, toe raak hy vreeslik verveeld. “Een dag is jy nog ’n groot padda in die dam en die volgende dag is jy niks. Jy kan net soveel keer kuier en dan het jy genoeg gekuier,” gesels die 76-jarige dokter oor die tyd ná sy aftrede in 2017.

Uitkoms vir die pensioenaris, wat ná sy aftrede na Pretoria verhuis het, het gekom toe die Atterbury Trust hom genader het om elke tweede Dinsdag van die maand by die Triomf-kliniek in die weste van Pretoria te kom uithelp. Die kliniek lewer sy dienste aan mense wat nie private mediese sorg kan bekostig nie. Hulle moet net ’n verwysing hê van ’n organisasie wat by die Atterbury Trust geregistreer is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
England 524/4
Ireland 172/10 & 97/3
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.29
+1.2%
Rand - Euro
20.89
+1.1%
Rand - Aus dollar
12.89
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+1.4%
Platinum
1,002.06
-1.4%
Palladium
1,417.56
+1.3%
Goud
1,948.55
-1.5%
Silwer
23.62
-1.1%
Brent-ruolie
74.28
+2.3%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos