Basil Kivedo: ‘Held van Worcester’ gegroet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Basil Kivedo Foto: Malherbe Nienaber
Basil Kivedo Foto: Malherbe Nienaber

Politieke partye en lede van die burgerlike samelewing het Basil Kivedo, voormalige burgemeester en lid van die Wes-Kaapse wetgewer, met hartseer gegroet en hom vir sy dienslewering onthou.

Kivedo is Maandag op die ouderdom van 71 jaar aan ’n hartaanval dood. Hy was ’n burgemeester van die Breedevallei-munisipaliteit, wat Worcester insluit, en het die DA vir jare in die provinsiale wetgewer verteenwoordig.

Voor dit was Kivedo ook ’n stryder teen apartheid as deel van uMkhonto we Sizwe (MK) en ’n lid van die ANC, totdat hul paaie geskei het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.18
-0.5%
Rand - Pond
20.52
+1.0%
Rand - Euro
17.75
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.42
+1.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,741.66
-0.9%
Silwer
20.95
-2.4%
Palladium
1,843.00
-0.7%
Platinum
991.50
+0.8%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,994
+0.4%
Alle aandele
73,368
+0.3%
Hulpbronne 10
70,795
-0.9%
Industriële 25
88,376
+1.2%
Finansiële 15
16,389
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos