Bekende boer in Modimolle op ventilator ná fratsongeluk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Barend Pienaar (54), ’n boer van Modimolle in Limpopo, is ernstig beseer in ’n fratsongeluk op sy plaas.  Foto: Facebook/Barend Pienaar
Barend Pienaar (54), ’n boer van Modimolle in Limpopo, is ernstig beseer in ’n fratsongeluk op sy plaas. Foto: Facebook/Barend Pienaar

’n Bekende boer van Modimolle in Limpopo het moontlik bloeding op die brein opgedoen nadat hy op sy plaas gegly, agteroor geval en sy kop hard gestamp het.

Barend Pienaar (54) was Woensdagmiddag op sy plaas besig om klein krokodille te voer toe hy gegly en geval het. Pienaar is welbekend in landboukringe vanweë sy betrokkenheid by verskeie veiligheidsgroepe landwyd om veiligheid om plase te bevorder.

Thys Eloff, ’n jare lange vriend van Pienaar, sê dit is nie duidelik presies wat gebeur het toe hy geval het nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.84
+1.4%
Rand - Pond
21.09
+1.0%
Rand - Euro
17.92
+1.3%
Rand - Aus dollar
11.24
+1.4%
Rand - Jen
0.14
+1.5%
Goud
1,766.80
-0.9%
Silwer
22.31
-0.1%
Palladium
1,750.09
+0.3%
Platinum
935.50
-0.1%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos