Bewerings ‘skaad beeld’ van Mnr. Gay Wêreld-organisasie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Louw Breytenbach
Louw Breytenbach

Louw Breytenbach, wat in 2021 kortstondig Mnr. Gay Wêreld was, se bewerings dat die Mnr. Gay Wêreld-organisasie nie “deursigtig” is nie, skaad volgens dié organisasie sy beeld.

So het die organisasie by navraag gesê nadat hy hom tot die hooggeregshof in Pretoria gewend het vir ’n hofbevel dat Breytenbach en sy reklameagent, Gavin Prins, nie “lasterlike uitlatings” teenoor die organisasie maak nie.

Netwerk24 het Dinsdag berig dat Breytenbach en Prins die aansoek teenstaan. Breytenbach wil hê die organisasie moet deursigtig wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
18.01
-0.3%
Rand - Pond
19.98
-0.2%
Rand - Euro
17.55
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,666.98
+0.4%
Silwer
18.92
+0.6%
Palladium
2,202.04
-0.2%
Platinum
863.00
-0.6%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
56,949
+0.1%
Alle aandele
63,279
+0.0%
Hulpbronne 10
59,162
-1.1%
Industriële 25
76,893
+0.2%
Finansiële 15
13,829
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos