Deel

‘Boer soek 'n vrou’: Hier is 5 topboere nadat briewe oopgemaak is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die topvyf op die 15de seisoen van ‘Boer soek ’n vrou’. Van links is Hennie, Philru, Francois, Louis B en Louis M. Foto: Gys Loubser
Die topvyf op die 15de seisoen van ‘Boer soek ’n vrou’. Van links is Hennie, Philru, Francois, Louis B en Louis M. Foto: Gys Loubser

Die trane het geloop toe boer Francois (50) van Oudtshoorn op die realiteitsprogram Boer soek ’n vrou ’n dik pak briewe ontvang van vroue wat daarin belangstel om hom beter te leer ken.

Francois, ’n volstruisboer, is een van die vyf topboere wat liefde sal soek in die 15de seisoen van die program, aangebied deur Marciel Hopkins.

Die ander boere is Louis B. (26) van Ottosdal in Noordwes, wat ook die meeste briewe ontvang het, Louis M. (26) van Mabula in Limpopo, Hennie (35) van Moorreesburg in die Wes-Kaap, en Philru (26) van Petrus Steyn in die Vrystaat.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 0
West Indies 0/0
besig om te laai... Regstreeks
BDMTCC 0
N.S.S.A 0
besig om te laai... Regstreeks
Zimbabwe 31/2
Netherlands 0
Rand - Dollar
18.50
+0.1%
Rand - Pond
22.66
+0.3%
Rand - Euro
19.83
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.38
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
983.76
+1.6%
Palladium
1,411.65
-0.4%
Goud
1,975.77
-0.2%
Silwer
22.47
-0.3%
Brent-ruolie
73.79
+1.1%
Top-40
68,799
0.0%
Alle aandele
74,271
0.0%
Hulpbronne 10
65,660
0.0%
Industriële 25
99,818
0.0%
Finansiële 15
15,066
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos