Deel

‘Boer soek vrou’-paar in verwondering oor wonderwerk-baba

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Helene en Adriaan Geldenhuys van die 10de seisoen van ‘Boer soek ’n vrou’ in die hospitaal met hul tweede kind, De Villiers, wat prematuur gebore is. Foto: Verskaf
Helene en Adriaan Geldenhuys van die 10de seisoen van ‘Boer soek ’n vrou’ in die hospitaal met hul tweede kind, De Villiers, wat prematuur gebore is. Foto: Verskaf

’n Boer soek ’n vrou-paartjie van die Wes-Kaap se lewe is omvergegooi, maar hulle is tog dankbaar en in verwondering oor die koms van hul tweede seuntjie, ’n “wonderwerk-baba” wat prematuur gebore is.

Adriaan en Helene Geldenhuys (albei 32) – van die 10de seisoen van die program – het op 9 Januarie hul seuntjie De Villiers op 27 weke en vyf dae verwelkom.

Helene sê hy word by die dag sterker en het haar geleer om blindelings in die Here te glo.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 53/5
Ireland 0
Rand - Dollar
17.81
-0.0%
Rand - Pond
22.00
+0.3%
Rand - Euro
19.36
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.88
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+0.5%
Platinum
982.61
+0.2%
Palladium
1,491.31
+0.9%
Goud
1,977.22
-0.2%
Silwer
23.78
-0.6%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,564
-0.7%
Alle aandele
76,182
-0.7%
Hulpbronne 10
66,653
-1.3%
Industriële 25
102,748
-0.5%
Finansiële 15
15,527
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos