Boer sterf in ongeluk op N4: ‘Hy was 'n held en 'n staatmaker'

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Johnny O’Niell (45) is Vrydag in ’n motorongeluk op die N4-snelweg dood. Foto: Verskaf
Johnny O’Niell (45) is Vrydag in ’n motorongeluk op die N4-snelweg dood. Foto: Verskaf

Hy was van kleins af ’n held en staatmaker in haar lewe. Hy was gelief en hy was lief. Hy sou enigiets vir sy medemens gedoen het.

Só het Colleen Engelbrecht (38) van Dullstroom Dinsdag haar broer, Johnny O’Niell (45), beskryf wat Vrydag in ’n ongeluk op die N4-snelweg in Mpumalanga dood is.

“Hy was my ouboet. Wat meer kan ’n mens sê? Hy was altyd daar vir ons. Hy was my lewe en ek is oneindig baie lief vir hom,” het ’n hartseer Engelbrecht aan Netwerk24 gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 67/0
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 264/6
New Zealand 329/10
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
+1.0%
Rand - Euro
16.67
+0.8%
Rand - Aus dollar
10.97
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.3%
Goud
1,826.32
+0.2%
Silwer
21.14
+0.9%
Palladium
1,880.00
+2.0%
Platinum
911.50
+0.2%
Brent-ruolie
110.05
-1.5%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos