Deel

Boer van Willowmore behaal sybokhaar-rekord

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Colborne-boerdery van Willowmore het ook in 2016 die wêreldrekordprys van R850/kg vir sybokhaar behaal. Vandeesweek het hulle die prys tot R1 025/kg verbeter. In 2016 met die rekordprys was van links Pierre van der Vyfer, bestuurder: sybokhaar van CMW (veselafdeling van OVK), Billy Colborne van FE Colborne & Seuns van Willowmore, en Matthew Fox, bemarkingsbestuurder van sybokhaar van CMW.  Foto: OVK

’n Wêreldrekord is nie iets wat baie mense in hul leeftyd behaal nie, maar Fred Colborne van FEC Farming in Willowmore kan ná afloop van die bokhaarveiling op Port Elizabeth met hierdie prestasie spog.

Die boerdery se BSFFK-baal het vir R1 051/kg verkoop – die hoogste prys tot nog toe vir sybokhaar op ’n openbare veiling.

FEC Farming, ’n vierde-geslag-boerdery, boer tans met ongeveer 5 000 angorabokke, wat hul hoofbron van inkomste is, asook tussen 500 en 600 merinoskape.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.66
-0.0%
Rand - Pond
24.31
-0.1%
Rand - Euro
21.07
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.86
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Platinum
1,025.82
-0.4%
Palladium
1,419.68
-0.7%
Goud
1,944.05
-0.1%
Silwer
23.17
-0.6%
Brent-ruolie
76.95
+0.9%
Top-40
71,444
+0.1%
Alle aandele
76,613
+0.0%
Hulpbronne 10
67,920
+0.7%
Industriële 25
106,261
-0.1%
Finansiële 15
14,582
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos