Breinaneurisme eis meisie (10) van Centurion

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lizay Roeloffze (10) is Woensdagmiddag dood nadat sy Dinsdag ’n aneurisme gehad het.
Lizay Roeloffze (10) is Woensdagmiddag dood nadat sy Dinsdag ’n aneurisme gehad het.

“Sy was net ons poppie en alles waarvoor ons in ’n meisiekind kon vra. Sy het die mooiste maniere gehad en was lief vir die Here.”

So vertel Gert Roeloffze van Centurion nadat sy en sy vrou, Christa, se enigste dogter Woensdagmiddag dood is nadat sy Dinsdag ’n ernstige breinaneurisme gehad het.

Lizay (10), ’n gr. 4-leerling aan die Laerskool Bakenkop, wou graag ook altyd gedurende huisgodsdiens ’n stukkie uit haar Bybel voorlees en bid.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.15
+0.8%
Rand - Pond
21.52
+0.2%
Rand - Euro
18.20
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,796.10
+0.1%
Silwer
23.37
+0.9%
Palladium
1,798.50
+2.7%
Platinum
973.50
+1.9%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
62,819
+0.7%
Alle aandele
69,186
+0.8%
Hulpbronne 10
64,449
+0.6%
Industriële 25
92,855
-0.1%
Finansiële 15
13,421
+3.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos