‘Die familie se rou net te veel,' sê Paulse ná tragedie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Breyton Paulse  Foto: Gallo Images/Argief
Breyton Paulse Foto: Gallo Images/Argief

Die oud-Springbok-rugbyspeler Breyton Paulse was Maandag van Johannesburg na Kaapstad onderweg en sou Hermanus, waar sy ma en tante Sondag verdrink het, na verwagting die middag besoek.

Paulse se ma, Setta Visagie, en haar suster, Marie Gelant, albei in hul 60’s, het Sondag verdrink nadat ’n brander hulle omstreeks 15:00 van die ou hawemuur in Hermanus geslaan het.

Volgens inligting was hulle glo saam met familielede en besig om foto’s te neem toe die voorval gebeur het. Die Overstrand-munisipaliteit sê daar is geen relings voor by die rotse (by die ou hawemuur) nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.25
-0.2%
Rand - Pond
19.82
-0.1%
Rand - Euro
16.77
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.5%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,786.85
-0.3%
Silwer
20.28
-1.5%
Palladium
2,288.50
+1.5%
Platinum
959.50
+1.4%
Brent-ruolie
97.40
+1.1%
Top-40
64,617
+2.3%
Alle aandele
71,265
+2.1%
Hulpbronne 10
65,851
+2.1%
Industriële 25
87,063
+2.8%
Finansiële 15
15,964
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos