Daar gaat ouma – op ‘n Harley Davidson!

akkreditasie
Petro Scheltema voel uiteindelik die brul van ’n Harley onder haar.
Petro Scheltema voel uiteindelik die brul van ’n Harley onder haar.

’n 75-jarige vrou se droom het waar geword toe sy uiteindelik op ’n Harley kon ry “wat onder haar brul”.

Petro Scheltema van Gezina in die noorde van Pretoria het altyd verlangend na Harley-motorfietse op straat gekyk wanneer sy saam met haar dogter, Annelize Swanepoel, in die motor gery het.

“My ma het gesê: ‘Ek wens ek kan net een keer daai ding onder my voel brul’,” het Annelize aan Rapport gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 435/6
Sri Lanka 397/10
Rand - Dollar
15.95
-0.2%
Rand - Pond
19.75
+0.7%
Rand - Euro
16.77
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.18
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,815.44
+0.0%
Silwer
21.63
-0.0%
Palladium
2,096.50
+2.0%
Platinum
963.25
+0.8%
Brent-ruolie
111.93
-2.1%
Top-40
63,051
+0.0%
Alle aandele
69,742
+0.1%
Hulpbronne 10
72,775
-0.0%
Industriële 25
77,668
-0.2%
Finansiële 15
15,995
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos