Derduisende ingesamel vir operasie vir Valiant se vrou

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Valiant Swart en sy vrou, Lanelle.Foto: Argief
Valiant Swart en sy vrou, Lanelle.Foto: Argief

Die Afrikaanse sanger en akteur Valiant Swart se vrou, Lanelle, was Donderdagaand in trane toe mense in Pretoria derduisende uitgehaal het ten bate van haar gesondheid.

’n Veiling is Donderdagaand by The Blue Crane-restaurant gehou en mense het tot R70 000 opgedok vir van Swart se kitare en handgeskrewe lirieke van liedjies soos “Sonvanger” en “Eyeshadow”.

Dié geld is ten bate van behandeling wat Lanelle se lewe sal vergemaklik. Ná ’n kankeroperasie twee jaar gelede het komplikasies ingetree wat tot limfedeem in haar been gelei het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,699.36
+2.3%
Silwer
20.69
+8.7%
Palladium
2,225.50
+2.7%
Platinum
904.00
+4.6%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.3%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos