Dr. Bettie – 'n menskombersie

akkreditasie
Dr. Bettie Luttig, kliniese sielkundige van Bloemfontein, het tot op 97 nog gepraktiseer. Op 6 Desember sal sy 98 wees. Sy groet nou die Rosestad ná dekades. Foto: Mllungisi Louw
Dr. Bettie Luttig, kliniese sielkundige van Bloemfontein, het tot op 97 nog gepraktiseer. Op 6 Desember sal sy 98 wees. Sy groet nou die Rosestad ná dekades. Foto: Mllungisi Louw

Dr. Bettie Luttig, merkwaardige kliniese sielkundige, het op 97 steeds ’n private praktyk by haar huis in Inneslaan, Bloemfontein, gehad. Oor drie weke word sy 98. Sy verhuis nou na haar seun in Mbombela. Haar Rosestad-kollegas het haar waardig gegroet. Marietjie Gericke het dié afskeid bygewoon en met Luttig gesels.

Kollegas van dr. Bettie Luttig het ’n sybokhaarkombersie aan haar geskenk toe sy in die Bloemcare-hospitaal gegroet is.

Ná meer as ’n halfeeu as kliniese sielkundige groet sy die Rosestad. Ses dekades lank was sy as kliniese sielkundige vir die stad se mense salf en pleisters.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 239/6
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.92
+1.0%
Rand - Pond
21.08
+0.8%
Rand - Euro
17.97
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.21
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+1.2%
Goud
1,776.34
-0.5%
Silwer
22.15
-1.8%
Palladium
1,780.07
-2.0%
Platinum
928.00
-0.9%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,488
+0.3%
Alle aandele
70,902
+0.1%
Hulpbronne 10
67,259
+1.1%
Industriële 25
93,210
-0.6%
Finansiële 15
14,097
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos