‘Ek soek vrede ná vernedering’

akkreditasie
Kapt. Riana Viviers (in wit langbroek) in 2016 saam met kollegas op die verhoog.
Kapt. Riana Viviers (in wit langbroek) in 2016 saam met kollegas op die verhoog.

’n Oud-polisiekaptein sien daarna uit om die generaal wat haar en haar kollegas voor ’n groep studente verneder het in die beskuldigdebank te sien staan, maar meen wel dit gaan “die rowe aftrek”. Riana Stander (53) het die afgelope week aan Rapport gesê sy is steeds ontsteld omdat sy van ’n lang loopbaan in die polisie beroof is.

Dit volg nadat die nasionale vervolgingsgesag uiteindelik besluit het om genl.maj. Sandra Malebe-Thema van crimen injuria (strafregtelike laster) aan te kla.

Malebe-Thema het Stander (haar van was toe nog Viviers) en nog ses wit opleidingsbeamptes op ’n saalbyeenkoms by die polisie se opleidingskol­lege in Oudtshoorn in 2016 onverwags verhoog toe geroep. Sy het die sewe glo ten aanskoue van 450 studente oor hul gewig en kleredrag uitgekryt. Malebe-Thema het die sewe glo ook “korrup” genoem omdat “te veel” wit mense as opleidingsbeamptes aangestel is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.03
-1.0%
Rand - Pond
20.15
-0.1%
Rand - Euro
17.09
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,747.47
-0.7%
Silwer
19.06
-2.5%
Palladium
2,125.20
-1.5%
Platinum
897.63
-1.8%
Brent-ruolie
96.59
+3.0%
Top-40
62,974
-1.9%
Alle aandele
69,719
-1.9%
Hulpbronne 10
62,153
-2.8%
Industriële 25
86,103
-0.9%
Finansiële 15
15,698
-3.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos