Elton Jantjies is weer by die huis – ná 5 maande

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die Jantjies-gesin: Elton, Iva, EJ, Noah en Leandro Lee.
Die Jantjies-gesin: Elton, Iva, EJ, Noah en Leandro Lee.

Dit was ’n “wrede” jaar vir haar gesin, sê Iva Jantjies.

Ná ’n uitmergelende toer wat weens Covid-19-reisbeperkings verleng is, kon haar man, Elton, hom die afgelope week weer vir die eerste keer in byna vyf maande by sy gesin aansluit. Die egpaar het hul seuns – Elton jr. (oftewel EJ), Noah en Leandro Lee – bederf met ’n wegbreek na die Turkse kusstad Alanya.

Maar dié blaaskans is van korte duur. Eersdaags moet Elton en sy spanmaats weer hul tasse pak, want die Europese deel van die seisoen lê nog in November voor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos